jump to navigation

Slim kinders…… Vra hulle enige tyd alles! September 4, 2008

Posted by Kaal Kop in Kaalkop praat.
trackback

Wel ek word soms regtig vies dat hulle mens sommer in die rede kan val oor enige ding!  Soms kan dit ook ‘n verleentheid wees!

Met sekretaresse dag agter die rug, het hierdie slim jong man iets genoem wat my laat wonder het:

“Hoekom is moedersdag ‘n geldmaak-dag maar nie sekretaresse dag nie… Sy verdien mos ‘n salaris…”

Wel, ek wonder nou ook!  Hoe dink julle?  Wat het julle (mans) se sekretaresses gekry?

Wanneer is te veel, te veel?

Comments»

1. TristonJ - September 6, 2008

daar is n statetiek geneem (kan nou nie onthou waar ek dit raak geloop het) dat daar meer hotel kamers op sekretaresse dag geboek was as met valintyns dag… laat my wonder…

2. Alma - September 9, 2008

Ongelukkig is dit gewoonlik die onskuldige een wat daaronder moet ly!
So asof blomme nie genoeg is nie…. en etes en middag af!

3. MnrSeVrou - September 12, 2008

Lekker plekkie die!
Ek het blomme aangedra om dankie te se, toe is ek nie eers saam genooi vir ete nie!
Ek moet ALTYD regstaan vir wat ook al gedoen moet word!
Ek het al gehoor (by haar) dat ek bespreek word by haar, tree ek op, dan het ek “verkeerd verstaan”!!
Ek is al verskeie kere verneder, sleg gese en gevloek voor haar (deur die Besturende Direkteur – dis nou my man)!!
EN sy het al vir my gese dat daar nog nooit so met haar gepraat is nie!

4. Piranah - September 15, 2008

MnrSeVrou – Dit klink vir my die probleem lê in jou naam


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.