Afrikaner. Boer. Fokke. Oktober 28, 2008
Posted by Kaal Kop in Kaalkop praat.trackback
Ek dink amper Koos het dit al gedoen, en wraggies, ek gaan dit ook doen.
Ek bedank as Afrikaner. Fok die Afrikaners. Fok PW Botha. Fok Pik Botha. Fok FW, fok Huisgenoot en fok Swapo.
Boer. Ek plant g’n mielies of hou beeste aan nie. Fok Siener van Rensburg en fok kakieklere.



Klink of jy kwaad is vir jouself ook!
Ek stem.
FOK ALMAL!!!!
Bedaar mens, niks kan so erg wees dat jy almal wil FOKK nie!
Ons beland almal maar op ‘n stadium hier, maar gaan sit so bietjie en raak rustig, en dink mooi oor wat jy wil hê uit die lewe… en dan staan jy op van die rusbank af, en gaan kry dit wat jou toekom! GO GO GO! Van sit en staan kom niks gedaan, en Kannie is lankal dood van kruiwa stoot!
Bietje laat, maar ek het my nou heeltemal in ‘n hoek gelag – alhoewel dit seker ‘n ernstige saak is.
Ek het soortvan dieselfde gevoel vir baie jare – toe kruip die Boerbok Bergbok Afrikaner Voorstaner weer terug.
Hygend hert!